Tuesday, June 30, 2009

PASSIE

Ek wil drome droom wat vir ander onmoontlik lyk

Ek wil kaalvoet in die reen dans en met al my klere in die see in hardloop

Ek wil in koue weer roomys eet

en hardop vals sing


Ek wil se wat ek voel al klink dit dom

Ek wil iets moois in alles sien

Ek wil met oorgawe foute maak

en met meer oorgawe leer


EK WIL ELKE OOMBLIK LEWE MET PASSIE

No comments:

Post a Comment