Monday, July 20, 2009

sprokies boek prinses


Jy vat n lepel en jy roer my

diep in my binneste skommel jy my

jy vat my gevoelens en pak dit op n rak

herrangskik en rearrange en dan als weer terug pak


opgekrap en deurmekaar

sit ek nou na jou en staar

jy figure my uit en ken my te goed

as jy iemand perfek soek

lees eerder n sprokies boek


daar maak alles altyd sin

die koning en sy koningin

die meisie is perfek en mooi

haar gevoelens uitgepak en terug gegooi


Nou sit ek maar op n klip

en hoop dat jy my sal aanvaar soos ek is

sonder dat jy my skommel,regpak of rearange

vat my net

dan sal jy soveel meer kry

Pot vol liefde


Sterre in my oe
seisoenne wat volmaaktheid vind
ek en jy
blaas soene in die wind

Voetspore in die sand - van my en jou
niks anders maak saak nie
as jy my in jou arms hou

Sonneblomme in hierdie wintersdag
Jy bring die geel, jy bring die lag
jy bring die pot vol liefde en suiker ook
geen woorde kan beskryf nie
my emmer loop oor

MAGIC

Ek luister na die reen
en praat met die wind
in die donkernag het ek mAgIc gevind

Die weerlig skets vir my n prentjie
van jou gesig
die reen vertel my
dat sy weet hoe ek jou mis

Friday, July 17, 2009


Just a note to make you remember to surround yourself with people you love....

MY PINK KITCHEN


I have a pink kitchen, i like my pink kitchen, I am forever in love with my pink kitchen....Me and my boyfriend almost didn't move in togehter because of it. I have pink plates with butterfly's a pink tea pot, tea set, mugs, small plates, salad bowl and everything in pink.Everytime I have tea, or eat out of the cute plates I smile. Doesn't it make u happy just thinking about it?