
Sterre in my oe
seisoenne wat volmaaktheid vind
ek en jy
blaas soene in die wind
Voetspore in die sand - van my en jou
niks anders maak saak nie
as jy my in jou arms hou
Sonneblomme in hierdie wintersdag
Jy bring die geel, jy bring die lag
jy bring die pot vol liefde en suiker ook
geen woorde kan beskryf nie
my emmer loop oor
seisoenne wat volmaaktheid vind
ek en jy
blaas soene in die wind
Voetspore in die sand - van my en jou
niks anders maak saak nie
as jy my in jou arms hou
Sonneblomme in hierdie wintersdag
Jy bring die geel, jy bring die lag
jy bring die pot vol liefde en suiker ook
geen woorde kan beskryf nie
my emmer loop oor
No comments:
Post a Comment